Baie netjiese 4 slaapkamerHuis met 2 voledige badkamers Moderne oopplan kombuis Ruim vertrekke Mooi voldoende kaste Dubbele motorhuis met 1 elektriese deur, 2 gereedskap kamers of pakkamers. Netjiese 1 slaapkamer woonstel, oopplan kombuis met groot motorhuis Sementteel dakke. Sterk boorgat toegerus Bees hanterings geriewe Plot is netjies omhein
Very neat 4 bedroom house with 2 full bathrooms Modern open plan kitchen Spacious rooms Nice ample cupboards Double garage with 1 electric door, 2 tool rooms or storage rooms. Neat 1 bedroom apartment, open plan kitchen with large garage Cement tile roofs. Strong borehole equipped Cattle handling facilities Plot is neatly fenced